Veg en krepeer saam in Afrika se krotbuurte

VRIENDE EN VENNOTE

Veg en krepeer saam in Afrika se krotbuurte

Om 'n bestaan te maak in die chaotiese smeltkroese van verstedeliking is 'n meedoënlose stryd, en kapitalistiese wedywering is nie die sleutel tot vooruitgang nie, skryf PHILIP O'DONNELL, COLM O'GORMAN, ERIC CLINTON en MARGOT LEGER.

IN die klassieke storie van ekonomiese ontwikkeling het verstedeliking en industrialisasie oor die algemeen hand aan hand gegaan (https://theconversation.com/urbanisation-in-developing-countries-a-completely-different-kettle-of-fish-56165). Stede vorm rondom fabrieke; fabrieke dryf stedelike uitbreiding deur werkers van die landelike gebiede aan te trek. Maar vandag, in groot dele van die ontwikkelende wêreld, het verstedeliking en industrialisasie ontkoppel geraak: stede brei uit, maar die fabrieke – en die industriële basis wat hulle ondersteun – het nie gematerialiseer nie.

Werk vir min, armoede vir baie

Hoewel hierdie beskouing dalk oorvereenvoudig is – fabrieke is nie meer die alfa en omega wat hulle eens was nie – is die beeld van 'n verbrokkelde ekwilibrium tussen die beskikbaarheid van werk en die aantal mense wat in stede van die ontwikkelende wêreld woon, maar alte werklik...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.