Die nuus wat ’n babalaas se tjank aftrap

MIX MASALA

Die nuus wat ’n babalaas se tjank aftrap

Die werklikheid is die nuwe satire. Vat maar die Australiese breakdanser Raygun verlede week by die Olimpiese Spele. Niemand kan uitpluis of sy werklik wou meeding of net 'n esoteriese punt wou maak nie. ALI VAN WYK het die wêreldwye web gefynkam.

Donald en Elon se bogpraatjies

Fanboy Elon Musk se veelbesproke onderhoud met Donald Trump het heel voorspelbaar op 'n klam klapper uitgeloop. Hierdie kajuitkletser som dit netjies op.

Katvergrype..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.