Dank vir stank: Hoekom die kinders so lekker ruik

LEI JOU AAN DIE NEUS

Dank vir stank: Hoekom die kinders so lekker ruik

Nes mens dink jy’t Gen Z se terme en dinge bemeester dan sê Gen Z self vir jou dis ou nuus. Gen Alpha is waar dit aan die gebeur is – die 10- tot 14-jariges. Smellmaxxing is een van die nuwe giere, kort op die hakke van Looksmaxxing. In Deel 1 vind ALI VAN WYK uit wat Smellmaxxing is, en in Deel 2 pluis CELESTE THERON uit hoeveel daarvan deur ons eie seuns en mans beoefen word.

Deel 1: Ali van Wyk

Dis nie meer Brut en Axe nie, Oom

’n Laventelhaan. Vroeër jare was ’n man wat lekker geruik het onder verdenking in die konsistorie en kroeg. My pa het geglo jy’t nie eers laventel in die seep nodig nie – die groen Sunlight-blok is goed genoeg en jy kan sommer ook jou hare daarmee was...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.