Herman Lategan is a freelance journalist, previously associated with House and Leisure, Cape Style, Fine Music Radio and e.tv. In his day he was a dainty flâneur, but these days he prefers dark bars filled with fringe characters, harlequins and outcasts.
SKETSE
Boulevard van verpletterde drome
HERMAN LATEGAN dink aan twee mense wat aan die buitewyke van die lewe rondhang en ophou droom het.
Deel
EK ken 'n vrou wat eens roekeloos gelewe het wat in Seepunt woon. Haar woonstel kyk op die biblioteek uit.
Op 'n dag het sy afgetree en as 'n sekretaresse by 'n ou klipkerkie in Seepunt begin werk. Hoe troosteloos, die gemeentelede meestal verlate bejaarde mense, verbrande varktjoppies, met ouderlinghoesies en kinders wat oorsee woon.
Hulle lyk soos die pa en dogter in die skildery American Gothic. Gesigte met onderdrukte wreedheid en altyd 'n Bybel-onder-die arm-houding. Ek moes eendag by dié kerk gaan inloer om 'n troosdiens by te woon...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Moenie jou hart vir Hillbrow gee nie
Wêreld vier twee Boerejood-susters
Die baken wat al vir eeue om en om die weg wys
Van skroom tot trots
Toe Seepunt sy hart verloor het
Sestigs se poprevolusie nou ’n verslawing aan die verlede
Die pub lunch: die Laaste Middagmaal, met tjips
Ons is soos Zombies in ’n Netflix-reeks
Deel
-
Deel
Herman Lategan
JournalistHerman Lategan is a freelance journalist, previously associated with House and Leisure, Cape Style, Fine Music Radio and e.tv. In his day he was a dainty flâneur, but these days he prefers dark bars filled with fringe characters, harlequins and outcasts.