Die nuus wat jou in ’n kopklem beet het

MIX MASALA

Die nuus wat jou in ’n kopklem beet het

Daar is beslis 'n paar ondersteuners van rolbal en dressage wat hulle voorbehoude het oor hokgevegte as 'n sport, maar ten minste hou dit 'n paar uitsmyters by Suid-Randse nagklubs van die strate af. ALI VAN WYK kyk na die memes oor Dricus du Plessis, en 'n gros ander lawwighede.

Suid-Afrika het weer 'n wêreldkampioen in 'n gevegsport wat deur meeste mense ernstig opgeneem word, en die memes lóóp.

Dricus Du Plessis het Amerikaanse Mixed Martial Arts-ontleders aan die kopkrap. Hulle kan nie uitpluis wat hy maak om aan te hou wen nie. Ene mmasound stel dit so:

DDP gaan die moeilikste vegter wees om te verduidelik in die MMA se geskiedenis...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.