’n Nuwe besem en ou spinnerakke

MENSE WAT 'N VERSKIL MAAK

’n Nuwe besem en ou spinnerakke

In 2021 het Pieter Rademeyer as nuwe skoolhoof by die Hoërskool Jan van Riebeeck in Kaapstad agter sy lessenaar ingeskuif. Alumnus HERMAN LATEGAN gesels met die man wat 'n omwenteling by die skool teweeggebring het.

OM op 'n skoolhoof te wag vir 'n afspraak laat my angstig terugdink aan my skooldae in die vroeë tagtigerjare. Is my hare kort genoeg?

Lyk ek netjies? Ek moet onthou om nie te swets nie. My herinneringe gaan terug na Bees, 'n moeilike man, my ou skoolhoof met 'n bynaam wat goed gepas het.

Hy kon nie ordentlik met jou praat nie, hy het gebulk. Bees kon met sy plat voorkop en metaforiese lomp gesplete hoewe met 'n lang rottang ses houe met mening op jou boude laat neerslaan. Dit was Götterdämmerung met Valhalla in vlamme...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.