Politieke Notaboek | Gaan sit, Aaron

WILDEWRAGTIG-MINISTERS

Politieke Notaboek | Gaan sit, Aaron

MAX DU PREEZ skryf oor Aaron Motsoaledi se wilde uitsprake oor nasionale gesondheidsversekering, oor die bekgevegte rondom sosiale media influencer Roman Cabanac wat voortduur, en oor Zuma Demolition Inc.

PRES. Cyril Ramaphosa sal sy obsessiewe minister van gesondheid, Aaron Motsoaledi, redelik gou in die bek moet ruk met sy roekelose uitsprake oor nasionale gesondheidsversekering (NGV).

Ek het die afgelope twee weke vir Motsoaledi in verskeie onderhoude hoor sê die NGV is belangriker as die voortbestaan van die regering van nasionale eenheid en dat dit meestal rykes en wittes is wat dit teenstaan, mense wat nie vir die armes omgee nie en net hulle eie bevoorregting wil behou.

Suid-Afrika volg gewoonlik die gebruike van sy voormalige koloniale heerser, Brittanje, maar nou wil mense Amerika navolg, sê Motsoaledi. Brittanje het NGV, maar in Amerika kan die armes nie mediese behandeling bekostig nie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.