MIX MASALA
Die nuus wat jou comb-over van jou bles afblaas
Loshande die nuus-item van die week was die debat tussen die kandidate in Amerika se presidensiële verkiesing, Kamala Harris en Donald Trump, skryf ALI VAN WYK. Kom ons hoop dit was 'n voorsmaak van 'n nuwe bedeling. Die memes het gevlieg.

Deel
Uiteindelik! Hoog tyd!
Die troll-prys van die jaar gaan aan Loki Rothman en Francois van Coke, wat die kommentare onder aan 'n berig in Die Burger oor Van Coke se outobiografie getoonset het. Min comment threads in die wêreld kan so goor en giftig wees as dié van sekere wit Afrikaanse mense.
Vat so, die Varing!..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Die nuus wat die dorings op die draad sit
Nuus wat die vrees van die haka in jou sit
Die nuus wat jou in ’n kopklem beet het
Nuus wat ’n babalaas se tjank aftrap
Die nuus wat jou dwarslat afstamp
Die nuus wat jou met ’n veer kielie
Die nuus wat jou tandstopsels sal los skud
Deel
-
Deel
Ali van Wyk
InhoudsredakteurAli van Wyk is inhoudsredakteur van Vrye Weekblad.