Die bekroonde dramaturg se toneelstukke is vergelyk met die verwonde woorde in Steven Berkoff en Quentin Tarantino se werk. Op 40 het hy al 23 dramas voltooi en twee nuwes is op pad, skryf HERMAN LATEGAN.
DIE man wat indirek verantwoordelik was (dankie tog) dat ek ophou teaterresensies skryf is op pad van Woodstock, waar hy woon, na Tuine, waar ons mekaar gaan ontmoet. Ek het toentertyd oor sy stuk The Demon Bride by die Woordfees geskryf. Dit was nie vleiend nie.
Daarna het ek besluit om dit weer by die Fugard-teater te gaan kyk en besef my kritiek op die stuk was misplaas. Dit het my in die algemeen laat nadink oor kritici en hoe gewetenloos subjektief ’n mens kan wees oor ander se werk.
Jou buie is ook wispelturig, wat die toonaard van die resensie nadelig kan beïnvloed – wat dan later bloot soos slegsêery klink. Boonop is opvoerings op sekere aande in die teater beter as ander...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
WEERBARSTIGE SKRYWER
Louis Viljoen, die teater se donker rock-ster
Die bekroonde dramaturg se toneelstukke is vergelyk met die verwonde woorde in Steven Berkoff en Quentin Tarantino se werk. Op 40 het hy al 23 dramas voltooi en twee nuwes is op pad, skryf HERMAN LATEGAN.
Deel
DIE man wat indirek verantwoordelik was (dankie tog) dat ek ophou teaterresensies skryf is op pad van Woodstock, waar hy woon, na Tuine, waar ons mekaar gaan ontmoet. Ek het toentertyd oor sy stuk The Demon Bride by die Woordfees geskryf. Dit was nie vleiend nie.
Daarna het ek besluit om dit weer by die Fugard-teater te gaan kyk en besef my kritiek op die stuk was misplaas. Dit het my in die algemeen laat nadink oor kritici en hoe gewetenloos subjektief ’n mens kan wees oor ander se werk.
Jou buie is ook wispelturig, wat die toonaard van die resensie nadelig kan beïnvloed – wat dan later bloot soos slegsêery klink. Boonop is opvoerings op sekere aande in die teater beter as ander...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
’n Nuwe besem en ou spinnerakke
Sjefs met lang messe en kort drade
Raar en waar: Daar is nét een soos Bolhuis
15+3 vrae aan Ludwig Binge
15 vrae vir Pieter Odendaal
Dié storieverteller se stem is nie dood nie
Tjap van sensuur net nog ’n grap vir Zapiro
Deel
-
Deel
Herman Lategan
JoernalisHerman Lategan is 'n vryskutjoernalis, voorheen verbonde aan House and Leisure, Cape Style, Fine Music Radio en e.tv. Op sy dag was hy 'n danige flaneur, maar deesdae verkies hy donker kroeë gevul met randeiers, harlekyne en verstotelinge.