Fred de Vries is ’n Nederlandse skrywer en joernalis wat in 2003 na Suid-Afrika geïmmigreer het. Hy het voorheen in ’n punkgroep gespeel en het nege niefiksieboeke geskryf, waaronder Club Risiko, wat fokus op underground-musiek in die 1980’s in ses stede, insluitend New York en Johannesburg.
DIE GROOT REÜNIE
Oase in die woestyn van broedertwis
Die broers Gallagher het die strydbyl begrawe. Of het hulle? Dit sal moeilik wees om te sê voordat hulle 'n hele konsert op 4 Julie 2025 voltooi het, wat nog ver weg is. FRED DE VRIES kyk terug na 'n paar behoorlike 1990's-herinneringe, en geen werklike woede nie.
Deel
KAARTJIEVERKOPE vir die Oasis-reünietoer in Brittanje en Ierland is 'n gemors. Die hoofsondaar is Ticketmaster. Die Amerikaanse maatskappy het die “in aanvraag” of “dinamiese prys”-tegniek gebruik, wat neerkom op hoër pryse wanneer die vraag na sekere kaartjies groot is. Dit is die mees basiese kapitalistiese meganisme: Laat die mark besluit. Lugrederye en hotelle doen dit al lankal en maatskappye soos Uber gebruik dit ook.
Die idee is dat die uiteindelike pryse nader is aan wat aanhangers bereid is om te betaal vir die reeks konserte wat op 4 Julie volgende jaar in Cardiff in Wallis afskop. Terselfdertyd is dit 'n poging om herverkoop-webwerwe te neutraliseer. In die geval van Oasis beteken dit dat mense wat tot ses uur aanlyn in die tou gestaan het om 'n staanplek-kaartjie van £148,50 te bekom, op die ou end meer as dubbel, £355,20, betaal het.
So ja, ek sal graag Oasis in 2025 wil sien. Maar sal ek £355,20 opdok? Daar’s nie ’n manier nie...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Sestigs se poprevolusie nou ’n verslawing aan die verlede
My emmer is amper leeg
Belydenisse van ’n hervormde asshole
Die katedraal van die Triffids
Yee-hah! Beyoncé doen die country-ding
Gaan dit oor die musiek of die man?
Dylan kry eerste prys vir verlore lyk
Deel
-
Deel
Fred de Vries
JoernalisFred de Vries is ’n Nederlandse skrywer en joernalis wat in 2003 na Suid-Afrika geïmmigreer het. Hy het voorheen in ’n punkgroep gespeel en het nege niefiksieboeke geskryf, waaronder Club Risiko, wat fokus op underground-musiek in die 1980’s in ses stede, insluitend New York en Johannesburg.