Politieke Notaboek | Roman vat die pad, Thembi klou soos ’n neet

DIE LONG GAME

Politieke Notaboek | Roman vat die pad, Thembi klou soos ’n neet

MAX DU PREEZ skryf oor John wat vir Roman in die pad steek, Cyril se ruggraat wat weer soek is, Chris Pappas se wyse raad en die EFF wat glo in No RSA, just DNA.

SJYM, arme Cyril.

Die land was kortstondig weer verlief op hom toe hy met grasie die ANC se nederlaag in die verkiesing aanvaar en 'n regering van nasionale eenheid (RNE) uit die hoed gepluk het.

En nou is hy terug in sy “long game”-era en weer in die visier van alle kante wat hom van besluiteloosheid en swak oordeel beskuldig...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.