Die nuus wat die vlerke op ’n baber sit

MIX MASALA

Die nuus wat die vlerke op ’n baber sit

In sommige weke is daar nie baie prettige nuus om op kommentaar te lewer nie. Daar's nie 'n presidensiële debat of 'n toets teen die All Blacks nie. Maar dis die klein dingetjies wat werklik saakmaak, sê ALI VAN WYK, soos 'n groep studente wat spontaan sing op 'n lughawe.

Dis gewaarborg. As jy hierdie klomp studente van die Universiteit van die Vrystaat se institusionele koor op Dubai se lughawe raakloop ná drie maande in die buiteland, gaan jy lelik aan't grens gaan en iemand om die hals val.

Dis nie net op die sportveld en in die kulturele sfeer waar ons presteer nie, maar ook waar dit werklik saakmaak - die verkoelings- en lugversorgingsafdeling. Dankie Philippus.

Hulle weet dalk wat ons weet .....

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.