SY kom soos 'n wafferse skoenlapper by die eetplek ingesweef. Ina Paarman het teenwoordigheid. Sy is die Anna Wintour (hoofredakteur van Vogue) van die koswêreld.
Sy het die geur van vars perskes, haar vel is room. Moenie geflous word deur haar sagte oë nie. Ina Paarman se motto is: “Uithou, aanhou, moedhou en bekhou!” Tog het sy nie, ten spyte van die laaste woord, die luide tafel vol besigheidsmense oorkant ons geduld nie.
Goed so – wilde cowboys agter skootrekenaars is hulle met bulderende stemme wat soos grassnyers klink. Die reuk van testosteroon en goedkoop Shield-deodorant hang oor hulle. ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
GENIE IN 'N BOTTELTJIE
Slaaisous op die sneltrein van die tydarmes
Daar is mense wat glo Ina Paarman is bloot 'n handelsnaam soos Ouma se beskuit. Van waar, Gehasi? HERMAN LATEGAN het haar in lewende lywe ontmoet.
Deel
SY kom soos 'n wafferse skoenlapper by die eetplek ingesweef. Ina Paarman het teenwoordigheid. Sy is die Anna Wintour (hoofredakteur van Vogue) van die koswêreld.
Sy het die geur van vars perskes, haar vel is room. Moenie geflous word deur haar sagte oë nie. Ina Paarman se motto is: “Uithou, aanhou, moedhou en bekhou!” Tog het sy nie, ten spyte van die laaste woord, die luide tafel vol besigheidsmense oorkant ons geduld nie.
Goed so – wilde cowboys agter skootrekenaars is hulle met bulderende stemme wat soos grassnyers klink. Die reuk van testosteroon en goedkoop Shield-deodorant hang oor hulle. ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Sjefs met lang messe en kort drade
Giere en grille wat hoort by die skille
Louis Viljoen, teater se duister rock-ster
Raar en waar: Daar is nét een soos Bolhuis
Tjap van sensuur net nog ’n grap vir Zapiro
Maak jou hande vuil (en rol jou eie tampons)
Jan Tuisbly, ’n majesteit in die Bo-Kaap
Deel
-
Deel
Herman Lategan
JoernalisHerman Lategan is 'n vryskutjoernalis, voorheen verbonde aan House and Leisure, Cape Style, Fine Music Radio en e.tv. Op sy dag was hy 'n danige flaneur, maar deesdae verkies hy donker kroeë gevul met randeiers, harlekyne en verstotelinge.