In antwoord op Flip Buys se skrywe oor Afrikaners wat kwaad is, bekyk ISMAIL LAGARDIEN ’n wêreld waarin gelykheid beskou word as onderdrukking en onreg deur mense wat nie gewoond is daaraan nie and wat die aftakeling van sistemiese onderdrukking as ’n skending van hul regte beskou.
WOEDE is goed. As jy die hele rubriek lees, sal jy dalk 'n gevoel vir my benadering kry. Woede kan ook sleg wees. Miskien nie sleg nie, maar 'n voorwendsel vir verraderliker dinge ...
Laat ek iewers begin. In 2015 het ek 'n Duitse gesin ontmoet. Eendag iewers in Mei daardie jaar het die 13-jarige seun van die skool af gekom, fronsend en met spoeg om die mond. Hy was kwaad: “Meisies” kry al die kanse by die skool, terwyl hy en sy vriende oor die hoof gesien of geïgnoreer word.
Dit was in mikrokosmos 'n voorbeeld van hoe gelykheid as onderdrukking en onreg beskou word deur mense wat nie daaraan gewoond is nie, en wat die sloping van dekades van sistemiese onreg beskou as 'n skending van hul (unieke) regte...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
GEREGTIGHEID EN ONDERDRUKKING
Agter elke Woedende Wit Man ...
In antwoord op Flip Buys se skrywe oor Afrikaners wat kwaad is, bekyk ISMAIL LAGARDIEN ’n wêreld waarin gelykheid beskou word as onderdrukking en onreg deur mense wat nie gewoond is daaraan nie and wat die aftakeling van sistemiese onderdrukking as ’n skending van hul regte beskou.
Deel
WOEDE is goed. As jy die hele rubriek lees, sal jy dalk 'n gevoel vir my benadering kry. Woede kan ook sleg wees. Miskien nie sleg nie, maar 'n voorwendsel vir verraderliker dinge ...
Laat ek iewers begin. In 2015 het ek 'n Duitse gesin ontmoet. Eendag iewers in Mei daardie jaar het die 13-jarige seun van die skool af gekom, fronsend en met spoeg om die mond. Hy was kwaad: “Meisies” kry al die kanse by die skool, terwyl hy en sy vriende oor die hoof gesien of geïgnoreer word.
Dit was in mikrokosmos 'n voorbeeld van hoe gelykheid as onderdrukking en onreg beskou word deur mense wat nie daaraan gewoond is nie, en wat die sloping van dekades van sistemiese onreg beskou as 'n skending van hul (unieke) regte...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Vervreemding: die krag agter Trump en JZ
Die loon van witgeit
Toekoms hoef nie die verlede te verwerp nie
Die reënboognasie het ’n nuwe daeraad nodig
Die krag van politieke nostalgie
Iewers tussen woke en anti-woke
Kom ons hoor ál Suid-Afrika se stories
As ’n man ’n ander man se hand vashou
Solank die Bokke net nie die All Blacks klop nie
Deel
-
Deel
Ismail Lagardien
SkrywerIsmail Lagardien skryf al van toeka se dae af. Hy is 'n rubriekskrywer wat worstel met die realiteit om hom. Hy was op die sekretariaat van die nasionale beplanningskommissie en is 'n besoekende professor by Wits se Skool vir Regeerkunde.