IN DIE dae voor en ná die vorming van die regering van nasionale eenheid het ek nogal gedink John Steenhuisen, leier van die DA, het soos ’n staatsman opgetree. Hy het die raas en blaas aan die voorsitter van die federale raad, Helen Zille, oorgelaat.
Maar Steenhuisen, die minister van landbou, se kleivoete wys meer en meer. As leier van die tweede grootste party in die RNE moet hy eintlik ’n soort skadu-president wees, maar hy lyk al meer soos ’n dwergie langs Cyril Ramaphosa. Regtig net te min gravitas. Politieke gravitas, bedoel ek.
Ek weet nie hoe Steenhuisen as minister vaar nie – en neem aan goed, want hy is ’n eerlike, harde werker. Maar sy ministerskap is maar ’n klein deel van wat hy behoort te doen...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
MIN POLITIEKE GRAVITAS
Politieke Notaboek | Langs Cyril lyk Stenie soos ’n politieke parvenu
MAX DU PREEZ skryf oor die swak leiers van die opposisiepartye, oor die gieriges wat Mandela se nalatenskap wil uitbuit en Jesus wat ’n hippie was.
Deel
IN DIE dae voor en ná die vorming van die regering van nasionale eenheid het ek nogal gedink John Steenhuisen, leier van die DA, het soos ’n staatsman opgetree. Hy het die raas en blaas aan die voorsitter van die federale raad, Helen Zille, oorgelaat.
Maar Steenhuisen, die minister van landbou, se kleivoete wys meer en meer. As leier van die tweede grootste party in die RNE moet hy eintlik ’n soort skadu-president wees, maar hy lyk al meer soos ’n dwergie langs Cyril Ramaphosa. Regtig net te min gravitas. Politieke gravitas, bedoel ek.
Ek weet nie hoe Steenhuisen as minister vaar nie – en neem aan goed, want hy is ’n eerlike, harde werker. Maar sy ministerskap is maar ’n klein deel van wat hy behoort te doen...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Treurwilgenhof en John se skoktroepe
Cabanac vat die pad, Thembi klou soos ’n neet
Gaan sit, Aaron Motsoaledi
Hang die DA se alt-right onderrok uit?
Stadig oor die klippe met Steenhuisen
Hoekom die eenheidsregering sal hou
Liberals en die comrades in een kabinet?
Deel
-
Deel
Max du Preez
HoofredakteurMax du Preez is die hoofredakteur van Vrye Weekblad. Hy was die stigtersredakteur van die oorspronklike Vrye Weekblad.