REGBANK VEG TERUG
Politieke Notaboek | My geleerde vriend adv. Dali Mpoepol, SC
MAX DU PREEZ skryf oor ’n regter se mooi woorde vir Dali Mpofu, oor Cilliers Brink en die comtsotsi’s en oor Lebanese Suid-Afrikaners wat wit verklaar is omdat Jesus ook wit was.
REGBANK VEG TERUG
Politieke Notaboek | My geleerde vriend adv. Dali Mpoepol, SC
MAX DU PREEZ skryf oor ’n regter se mooi woorde vir Dali Mpofu, oor Cilliers Brink en die comtsotsi’s en oor Lebanese Suid-Afrikaners wat wit verklaar is omdat Jesus ook wit was.
Deel
UITEINDELIK is daar ’n regbank wat die sogenaamde “people’s advocate”, Dali Mpofu, sonder handskoentjies aanpak.
Die ervare en gedugte regter Nathan Ponnan het Dali in die appèlhof in vele geleerde woorde tereggewys, maar eintlik wou hy sê: Jy is ’n armsalige poephol, Dali, ’n windsak en ’n opperste charlatan. Silk of te not, jy hoort nie in ’n hof nie.
Mpofu het (weereens) namens die uitgeskopte openbare beskermer, Busisiwe Mkhwebane, opgetree en met sulke regsnonsens na vore gekom dat die regter, ondersteun deur regters Caroline Nicholls, Billy Mothle, Mokgere Masipa en Evette Dippenaar, dit as “dead on arrival” beskryf het. Mpofu het al vele miljoene uit Mkhwebane-regsgedinge gemaak, die meeste waarvan deur die belastingbetaler betaal is...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Hoe lei mens ’n fiktiewe lewe?
Skollie Hlophe wil nou regters help keur
Dali en Busi het ons vir ’n jaar vir die gek gehou
Brink se val: Dis complicated
HairMan wil die Superboertjie sink
Niemand wen as staking politieke speelbal raak
Beiroet-ontploffing g’n ongeluk nie
Agent van Iran, maar ook maaksel van Israel
Die spioen dra Prada
Deel
-
Deel
Max du Preez
HoofredakteurMax du Preez is die hoofredakteur van Vrye Weekblad. Hy was die stigtersredakteur van die oorspronklike Vrye Weekblad.