Totsiens aan die country-rebel met die sagte oë

WIE WAS KRIS KRISTOFFERSON?

Totsiens aan die country-rebel met die sagte oë

Van rugbyspeler en bokser tot helikoptervlieënier en student van Shakespeare wat country-musiek op sy kop gekeer het – daar was net mooi niks alledaags aan Kris Kristofferson nie, skryf WILLEM KEMPEN.

WAT het Kris Kristofferson se paspoort oor sy beroep gesê teen die tyd dat hy Sondag in die ouderdom van 88 in sy huis in Hawaii oorlede is? Sanger? Liedjieskrywer? Akteur?

Enige van daai sou akkuraat wees, maar wat dit in werklikheid gesê het, was “Writer". 

Want om 'n skrywer te wees, was van jongs af wat hy wou doen. Maar eers het 'n hele paar dinge in die pad van daardie ambisie gestaan. Een daarvan was dat sy pa, 'n generaal-majoor in die Amerikaanse lugmag, wou hê hy moet ook 'n militêre loopbaan volg – en hy hét, vir 'n tyd lank. Hy het op skool in Kalifornië nie net akademies uitgeblink nie, maar ook in rugby, Amerikaanse voetbal, boks en atletiek...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.