ISMAIL LAGARDIEN het voorverlede week ’n artikel (https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2024-09-27-agter-elke-woedende-wit-man/) in Vrye Weekblad geskryf wat volgens hom die standpunt van die Solidariteit Beweging se Flip Buys oor die tema van die “woede van wit mans” in perspektief stel.
Die artikel is egter juis ’n verwoording van die rede waarom daar ná 30 jaar steeds nie gevorder word met die strewe na ’n gelyke en vreedsame bestel nie. Die uitgangspunt van die artikel word hoofsaaklik in die volgende sin saamgevat: “Dit was in mikrokosmos 'n voorbeeld van hoe gelykheid as onderdrukking en onreg beskou word deur mense wat nie daaraan gewoond is nie, en wat die sloping van dekades van sistemiese onreg beskou as 'n skending van hul (unieke) regte ...”
Die 1994-skikking..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
REGSTELLENDE AKSIE
REPLIEK | Slagoffer-speel is strydig met die RNE
Die politieke risikokonsultant FANIE CRONJE reageer op voorverlede week se rubriek deur Ismail Lagardien oor ‘woedende wit mans'.
Deel
ISMAIL LAGARDIEN het voorverlede week ’n artikel (https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2024-09-27-agter-elke-woedende-wit-man/) in Vrye Weekblad geskryf wat volgens hom die standpunt van die Solidariteit Beweging se Flip Buys oor die tema van die “woede van wit mans” in perspektief stel.
Die artikel is egter juis ’n verwoording van die rede waarom daar ná 30 jaar steeds nie gevorder word met die strewe na ’n gelyke en vreedsame bestel nie. Die uitgangspunt van die artikel word hoofsaaklik in die volgende sin saamgevat: “Dit was in mikrokosmos 'n voorbeeld van hoe gelykheid as onderdrukking en onreg beskou word deur mense wat nie daaraan gewoond is nie, en wat die sloping van dekades van sistemiese onreg beskou as 'n skending van hul (unieke) regte ...”
Die 1994-skikking..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
ANC-tameletjie: Eenheid teenoor revolusie
Wat Cyril vir sakemense gesê het
Brink se val: Dis complicated
Grondmoleste: Die swepe begin sak
Pravin, die staatskapers se gawe oom
Toekoms hoef nie die verlede te verwerp nie
Kom ons hoor ál Suid-Afrika se stories
Wie kan by die ANC oorneem?
Deel
-
Deel