Vanessa Raphaely was dekades lank ’n tydskrifredakteur en haar ma, Jane, se regterhand. Toe sy die media verlaat, het sy in 2017 ’n Facebook-groep, The Village, begin. Hulle fokus is om ouers met hulle kinders se soms moeilike tienerjare te help, vertel sy aan HERMAN LATEGAN.
TOE Vanessa Raphaely by die eetplek naby haar huis in Higgovale aankom, is sy sku vir die stoel wat ek vir haar by die tafel gekies het. Sy wil nie met haar rug na die deur sit nie.
“Ag, miskien moet ek maar,” sê sy. “Jy moet jou vrese in die oë kyk.”
Ons besluit liewer om oorkant mekaar te sit en die voordeur uit die hoeke van ons oë dop te hou. Wie weet, in die loom middag sal ons vir Raka daar eerste gewaar en so ons eksistensiële angs besweer...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
ONDERHOUD
Vanessa Raphaely: Ouerskap is nie speletjies
Vanessa Raphaely was dekades lank ’n tydskrifredakteur en haar ma, Jane, se regterhand. Toe sy die media verlaat, het sy in 2017 ’n Facebook-groep, The Village, begin. Hulle fokus is om ouers met hulle kinders se soms moeilike tienerjare te help, vertel sy aan HERMAN LATEGAN.
Deel
TOE Vanessa Raphaely by die eetplek naby haar huis in Higgovale aankom, is sy sku vir die stoel wat ek vir haar by die tafel gekies het. Sy wil nie met haar rug na die deur sit nie.
“Ag, miskien moet ek maar,” sê sy. “Jy moet jou vrese in die oë kyk.”
Ons besluit liewer om oorkant mekaar te sit en die voordeur uit die hoeke van ons oë dop te hou. Wie weet, in die loom middag sal ons vir Raka daar eerste gewaar en so ons eksistensiële angs besweer...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Die nuwe etiket: 39 opgedateerde reëls
Die skermgenerasie, Munro en gender
Mariatjie, my Michael
Oor ma-wees, moord en skinnerstories
Is vrouetydskrifte se dae getel?
Haai Ma, jy’s wonderlik!
Maak jou hande vuil (en rol jou eie tampons)
My deernis met Thomas Crooks
Al is ’n huis nog hoe arm, hy dek warm
Vadersdag met ’n afwesige pa
Deel
-
Deel
Herman Lategan
JoernalisHerman Lategan is 'n vryskutjoernalis, voorheen verbonde aan House and Leisure, Cape Style, Fine Music Radio en e.tv. Op sy dag was hy 'n danige flaneur, maar deesdae verkies hy donker kroeë gevul met randeiers, harlekyne en verstotelinge.