'n Suid-Afrikaanse entrepreneur en 'n groep Suid-Afrikaanse kerningenieurs speel 'n nuwe rol om KI- en datamaatskappye groener te maak, skryf MAX DU PREEZ.
DIE tech-reus Amazon het pas meer as R5 biljoen belê in 'n kernenergiemaatskappy met sterk Suid-Afrikaanse bande.
Groot tech- en KI-maatskappye soos Google, Microsoft en Amazon skuif al meer na kernenergie oor omdat KI-gebaseerde datasentra soveel elektrisiteit gebruik – bykans 2% van alle globale elektrisiteitsverbruik, en dit gaan na verwagting binne vyf jaar verdubbel. 'n Navraag op ChatGPT verg byvoorbeeld tien keer meer elektrisiteit as ’n Google-navraag.
Die waagkapitaalfirma C5 Capital, met André Pienaar aan die stuur, het gister aangekondig dat Amazon $300 miljoen in X-energy, wat deel van C5 se beleggingsportefeulje is, belê het. Deel van die ooreenkoms is dat X-energy Amazon oor die volgende dekade van kernkrag voorsien. Ander globale beleggers het onderneem om 'n verdere $300 miljoen te belê...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
GROOT GELD OM WOLK TE VERGROEN
Die SA bande met tech-reuse se kernkragplanne
'n Suid-Afrikaanse entrepreneur en 'n groep Suid-Afrikaanse kerningenieurs speel 'n nuwe rol om KI- en datamaatskappye groener te maak, skryf MAX DU PREEZ.
Deel
DIE tech-reus Amazon het pas meer as R5 biljoen belê in 'n kernenergiemaatskappy met sterk Suid-Afrikaanse bande.
Groot tech- en KI-maatskappye soos Google, Microsoft en Amazon skuif al meer na kernenergie oor omdat KI-gebaseerde datasentra soveel elektrisiteit gebruik – bykans 2% van alle globale elektrisiteitsverbruik, en dit gaan na verwagting binne vyf jaar verdubbel. 'n Navraag op ChatGPT verg byvoorbeeld tien keer meer elektrisiteit as ’n Google-navraag.
Die waagkapitaalfirma C5 Capital, met André Pienaar aan die stuur, het gister aangekondig dat Amazon $300 miljoen in X-energy, wat deel van C5 se beleggingsportefeulje is, belê het. Deel van die ooreenkoms is dat X-energy Amazon oor die volgende dekade van kernkrag voorsien. Ander globale beleggers het onderneem om 'n verdere $300 miljoen te belê...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Suid-Afrika se nuwe kernkrag-renaissance
Waar sal ons krag vandaan kom?
Rooi ligte flikker vir (rooi) kernkrag
Verrykte uraan: Koebaai Washington, hallo Moskou
Is kernkrag die toekoms?
Tien redes waarom Eskom weer werk
Elektrisiteitskrisis in die Eerste Wêreld
Deel
-
Deel
Max du Preez
HoofredakteurMax du Preez is die hoofredakteur van Vrye Weekblad. Hy was die stigtersredakteur van die oorspronklike Vrye Weekblad.