Karel Nel: Fundi van sterre en stof

SKILDER VAN DIE KOSMOS

Karel Nel: Fundi van sterre en stof

Die kunstenaar vertel vir HERMAN LATEGAN van kuns en sterrestelsels, sy reise om stof en sand van oor die wêreld te versamel en sy kuratorskap by die Norval-stigting in Tokai.

“WIE wil op Mars woon?" vra Karel Nel, terwyl ons praat oor die omvang van die kosmos en die biljoene sterre wat in die naghemel flikker.

Elon Musk en sy koterie mag dit dalk probeer aandurf, maar nee dankie. Die ironie: verwoes die aarde en gaan soek dan ander planete om ook te vernietig.

Mars is ’n stowwerige, koue, woestynwêreld met ’n yl atmosfeer. Klink soos Koekenaap in die winter, my ma se komvandaanplek...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.