KLEURVOLLE GELDMAN
Tito Mboweni: Die wegbreker se bankier
SA se eerste swart goewerneur van die Reserwebank het bekend geword vir sy daggaplantjies, sosialemediaskandaaltjies en 'n gewilde rap-liedjie oor hom, maar VERNON WESSELS van currencynews.co.za wys ook op die groot rol wat hy gespeel het om die ekonomie te help vorm.
KLEURVOLLE GELDMAN
Tito Mboweni: Die wegbreker se bankier
SA se eerste swart goewerneur van die Reserwebank het bekend geword vir sy daggaplantjies, sosialemediaskandaaltjies en 'n gewilde rap-liedjie oor hom, maar VERNON WESSELS van currencynews.co.za wys ook op die groot rol wat hy gespeel het om die ekonomie te help vorm.
Deel
’N DEKADE lank het almal die dril op die Donderdagmiddag geken wanneer die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) sy besluit oor rentekoerse sou aankondig.
Tito Mboweni sou die kamer binnestap, gewapen met 'n ondeunde glimlag. Finansiële markte was op die punte van hul stoele – en hy het dit geweet. Dit was sy show. Die Governor, soos hy daarop aangedring het om bekend te staan, sou sy vasgevange gehoor onderrig, bepreek, betrek – en vermaak.
Mboweni, onthou bestuurslede, kon selfs die ergste spanning ontlont met 'n grappie op die regte tyd, of 'n skerp koersverhoging met 'n glimlag aankondig. Vir ander gaan die herinneringe oor die sosialemedia- “sjef" wat ingemaakte sardiens beroemd/berug gemaak het, sy X-akoliete vermaak het met sy liefde vir knoffel en foto's van homself wat sweet van te veel brandrissies. ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
South32 se (nuwe) geheime transaksie met Eskom
Ontmoet Naspers se Fabri-Koosio
Pravin, die staatskapers se gawe oom
Tweepot-plan kán help om SA meer te laat spaar
Hoekom ek die Chinese kant kies
Wat Cyril vir sakemense gesê het
6 maniere om ons SOE’s reg te ruk
Deel
-
Deel
Vernon Wessels
JoernalisVernon Wessels is 'n finansiële joernalis en medestigter van Currency.