O, die pikkewyn is ’n wonderlike ding

SUPERATLETE VAN DIE SEE

O, die pikkewyn is ’n wonderlike ding

MAX DU PREEZ vertel van sy obsessie met pikkewyne en sy vrees dat hulle binnekort gaan uitsterf.

Hallo. My naam is Max du Preez. Ek is 'n pikkewynverslaafde.

Hoe kan ek nie wees nie? Ek kom dié kordate, fassinerende diere elke dag teë – daar is 'n paartjie wat net om die hoek van my huis in 'n heining nesgemaak het, ek sien pikkewyne elke dag as ek met my hond gaan stap en ek bly 'n paar honderd meter van die grootste pikkewynkolonie, Bouldersstrand in Pikkewyndorp, ook bekend as Simonstad.

Jy sal pikkewyne net “koddig” noem totdat jy hulle onder water gesien of hulle daaglikse gedrag dopgehou het. Dan sal jy eerder die woord “manjifiek” gebruik...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.