BOERTJIES IN BETON
Afrikalt wil nie meer polse sny oor politieke kwellings nie
’n Nuwe kollektiewe klimaat van alternatiewe Afrikaanse musiek wat wegbeweeg van Voëlvry is aan die ontwikkel, ontdek CELESTE THERON. En sy hoor: Daar is geen regte manier om Afrikaans te wees nie.
BOERTJIES IN BETON
Afrikalt wil nie meer polse sny oor politieke kwellings nie
’n Nuwe kollektiewe klimaat van alternatiewe Afrikaanse musiek wat wegbeweeg van Voëlvry is aan die ontwikkel, ontdek CELESTE THERON. En sy hoor: Daar is geen regte manier om Afrikaans te wees nie.
Deel
AFRIKALT (https://www.instagram.com/afrikaltmusiek/reel/C6L-bvKu9Cv/), wat uit 11 bands bestaan, is deel van ’n nuwe, alternatiewe Afrikaanse musiekbeweging, wat belowe om die plaaslike musiek- en kunstoneel radikaal te transformeer. Deel van hierdie revolusie is te danke aan Taalgenoot Ruk en Rym (https://rukenrym.co.za/), 'n battle of the bands wat verlede jaar gestig is deur Johan Jack Smith, redakteur van die ATKV-tydskrif, Taalgenoot, wat skielik in 2023 oorlede is.
Met ondersteuning van die ATKV, Taalgenoot, en onder leiding van 'n droomspan en die gees van Smith, bring hulle nuwe energie en ondersteuning vir alternatiewe Afrikaanse musiek.
Taalgenoot Ruk en Rym is 'n jaarlikse musiekkompetisie vir alternatiewe musikante met oorspronklike Afrikaanse lirieke, met die doel om nuwe, opkomende kunstenaars te ontdek en 'n platform aan hulle te bied. Vanjaar was daar byna 100 inskrywings wat oorheers is deur female vocalists...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Jy mellow soos jy ouer word, sê Anton Goosen
Die mistiek van Laudo se musiek
Afrikaanse fenomeen vat vlam onder ons ore
Mengels in Amerika
15+5 vrae met Toast Coetzer
Worsie en sy roekelose boeremetaalbarbare
Die moeder van alle SA musiek
’n Onmoontlike musiektaak
Deel
-
Deel
Celeste Theron
SkrywerCeleste Theron is ’n skrywer en kunstenaar van Pretoria.