Die antropologie van verlatenheid

SIEKTES VAN ONS TYD

Die antropologie van verlatenheid

Die eensaamheid van derduisende Japanners grens aan ’n epidemie en is dalk nie net tot daardie land beperk nie. HERMAN LATEGAN vertel meer oor hoe sosiale isolasie in dié land lei tot die distrofie van liefde en medemenslikheid.

EK HET hulle al met my eerste besoek en verblyf in die tagtigerjare in New York gesien. Statige vroue van ’n sekere ouderdom wat doelloos in die strate van Manhattan rondloop.

Geklee in pelsjasse en pêrels, donkerbrille, die lippe rooi. Greta Garbo was een van hulle, sy wou met niemand praat nie. Daar was ’n melankolie aan dié brose swane, druppend in swier en satyn.

Dit was nie net tot vroue beperk nie, mans ook, maar meestal is dit die vroue wat hulle mans oorleef. In Hillbrow, ook in die tagtigerjare, het ek dié prototipe weer gesien, net minder weelderig...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.