MIX MASALA
Die nuus wat jóú kan SuperSize
Die Amerikaanse verkiesing is amper op ons, en Amerikaanse memes oorheers dus, siende dat hulle die meme-wêreldkampioene is, maar so 'n flertsie plaaslike koffie-deur-die-neus-goedjies doen darem ook die ronde, rapporteer ALI VAN WYK.
MIX MASALA
Die nuus wat jóú kan SuperSize
Die Amerikaanse verkiesing is amper op ons, en Amerikaanse memes oorheers dus, siende dat hulle die meme-wêreldkampioene is, maar so 'n flertsie plaaslike koffie-deur-die-neus-goedjies doen darem ook die ronde, rapporteer ALI VAN WYK.
Deel
Diep inspeksie van skooleiendom
'n Ouer skoolhoof van Laerskool Mayville in die suide van Johannesburg, is halfpad in die sop nadat hy seks gehad het met 'n jong skooljufffrou, Amelia, onder meer in 'n stoorkamer, sy kantoor (op die lessenaar) en die siekeboeg (niemand was eers siek nie), aldus Rapport.
Die juffrou is natuurlik tot oor die kop in die sop; sy is in 'n dissiplinêre verhoor skuldig bevind en afgedank. Die hoof? Erm, skaars oor die “vinger" getik...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Die nuus wat jou biesies laat bewe
Nuus wat jou die speelveld laat binneval
Die nuus wat die baba-olie laat vloei
Nuus wat die vlerke op ’n baber sit
Nuus wat jou comb-over sal afblaas
Deel
-
Deel
Ali van Wyk
InhoudsredakteurAli van Wyk is inhoudsredakteur van Vrye Weekblad.