JP Landman is ’n politieke en ekonomiese ontleder. Hy is sedert 2000 ’n konsultant vir Nedbank Private Wealth. Landman is in 2006 aangestel in die president se ekonomiese adviespaneel en in 2015 as lid van die Nasionale Beplanningskommissie. Hy is ook ’n nie-uitvoerende direkteur van die voedselmaatskappy Libstar.
STAND VAN DIE LAND
Oktoberfees van politiek en beleid – en partybederwers
Die maand was tot dusver ’n veelbewoë wipwarit in Suid-Afrika, skryf JP LANDMAN, maar daar is rede vir optimisme dat die land die eerste stappe begin neem het na 'n groeikoers van 3%.
Deel
DAAR is 'n ou gesegde wat sê daar is weke wat niks gebeur nie, en dan is daar dae wanneer weke gebeur. Die eerste twee weke van Oktober was dae toe baie gebeur het in sowel beleid as politiek.
Die minister van binnelandse sake, die DA se Leon Schreiber, het nuwe visumregulasies in die Staatskoerant gepubliseer. Visumhervorming was 'n lang ruk 'n regeringsprioriteit, al voor die regering van nasionale eenheid, en dit het nou uiteindelik gebeur.
Die nuwe regulasies skep 'n stelsel wat op punte gebaseer is vir buitelanders om Suid-Afrikaanse werkvisums te bekom. Hulle skep ook ’n afstandwerkvisum, waar mense elders kan werk, maar steeds in Suid-Afrika woon en van hier af werk. Hierdie veranderinge is beduidend en maak die visumregime makliker...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Beter binnelandse sake, beter SA
Hou op suutjies trap oor onwettige migrasie
Die opgang en ondergang van Panyaza Lesufi
HairMan wil die Superboertjie sink
’n Vars bries vir Tshwane
Grondmoleste: Die swepe begin sak
Tien redes waarom Eskom weer werk
Deel
-
Deel
JP Landman
Politieke ontlederJP Landman is ’n politieke en ekonomiese ontleder. Hy is sedert 2000 ’n konsultant vir Nedbank Private Wealth. Landman is in 2006 aangestel in die president se ekonomiese adviespaneel en in 2015 as lid van die Nasionale Beplanningskommissie. Hy is ook ’n nie-uitvoerende direkteur van die voedselmaatskappy Libstar.