Afrikaners is g’n ‘die Turke’ nie ... of is ons?

VAN BLOEDRIVIER TOT CIPRUS

Afrikaners is g’n ‘die Turke’ nie ... of is ons?

'n Opmerking in 'n rokerige kroeg het KARL KEMP laat nadink oor die ooreenkomste tussen Afrikaners se geskiedenis en wat ‘die Turke' aan Ciprus gedoen het. Dié artikel is oorspronklik op 17 September 2021 gepubliseer.

VIR ons eerste date ontmoet ek en Olifjie mekaar by ’n rokerige snoekerkroeg duskant De Wallen in Amsterdam, om die draai van die Universiteit van Amsterdam se regsfakulteit. Heelaand om die snoekertafel karring ’n ander man aan haar; een met dik wenkbroue, ’n hengse Romeinse neus en dieselfde geelbruin-olyf-velkleur as sy, so asof sy nie reeds op ’n date is nie. Ná ’n lang gesukkel draai sy van haar snoekerskoot af weg en vra hom van waar hy kom.

“Turkey,” antwoord Die Neus met ’n grinnik.

“Oh good,” antwoord Olifjie. “Then you can stop. You fucked my country; you won’t fuck me.” ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.