Teen volgende week hierdie tyd weet ons of die wêreld deur 'n beroepshanswors of 'n sassy queen regeer gaan word. ALI VAN WYK het in die internet-gate gaan rondkruip.
Die meeste Suid-Afrikaners is geharde mense. Ons laat ons nie onderkry deur skrapse hulpbronne nie.
Dis verbluffend dat pres. Cyril Ramaphosa sy natuurlike warmte en vriendelikheid nie inspan om hom as leier meer toeganklik te laat voorkom nie. Omtrent elke mens wat persoonlik met hom te doen kry, word getref deur dieselfde charisma en humorsin. Hier is hy saam met 'n groepie joernaliste buite 'n hotel, skynbaar met sy vrou op die foon.
Die motiveringspreker Doccie Shields het as Zoeloe-weeskind by 'n Afrikaanse familie beland en as boerseun grootgeword. Hy sê hy't nie 'n natuurlike smaak vir tradisionele kos nie .....
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
MIX MASALA
Die nuus wat jou ’n stembrief laat bederf
Teen volgende week hierdie tyd weet ons of die wêreld deur 'n beroepshanswors of 'n sassy queen regeer gaan word. ALI VAN WYK het in die internet-gate gaan rondkruip.
Deel
Die meeste Suid-Afrikaners is geharde mense. Ons laat ons nie onderkry deur skrapse hulpbronne nie.
Dis verbluffend dat pres. Cyril Ramaphosa sy natuurlike warmte en vriendelikheid nie inspan om hom as leier meer toeganklik te laat voorkom nie. Omtrent elke mens wat persoonlik met hom te doen kry, word getref deur dieselfde charisma en humorsin. Hier is hy saam met 'n groepie joernaliste buite 'n hotel, skynbaar met sy vrou op die foon.
Die motiveringspreker Doccie Shields het as Zoeloe-weeskind by 'n Afrikaanse familie beland en as boerseun grootgeword. Hy sê hy't nie 'n natuurlike smaak vir tradisionele kos nie .....
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Die nuus wat jóú kan SuperSize
Die nuus wat jou biesies laat bewe
Nuus wat jou tyres se loopvlak afspin
Die nuus wat die baba-olie laat vloei
Nuus wat jou comb-over sal afblaas
Die nuus wat die dorings op die draad sit
Deel
-
Deel
Ali van Wyk
InhoudsredakteurAli van Wyk is inhoudsredakteur van Vrye Weekblad.