MEDIUMTERMYN-BEGROTING
Diep in die skuld, met min hoop vir groei
Woensdag was 'n groot syferdag, maar wie het tyd vir al die detail? Hier is GIULLIETA TALEVI se lysie van die statistieke waarvan jy moet weet (en 'n paar wat jy wens jy nie geweet het nie).
MEDIUMTERMYN-BEGROTING
Diep in die skuld, met min hoop vir groei
Woensdag was 'n groot syferdag, maar wie het tyd vir al die detail? Hier is GIULLIETA TALEVI se lysie van die statistieke waarvan jy moet weet (en 'n paar wat jy wens jy nie geweet het nie).
Deel
ONS het Woensdag se mediumtermynbegroting in 'n kort lys van 10 dinge saamgevat wat jy moet weet.
–1–
Ons het groei broodnodig, maar ons kry dit net nie. In 2024 skat die nasionale tesourie dat die BBP met slegs 1,1% sal groei. Dit sal dan opskiet (grappie) na 1,8% per jaar oor die volgende drie jaar. Intussen groei die wêreld teen 'n gemiddeld van 3,2%. Houston, ons het dringend hervormings nodig. Terloops, die tesourie erken dat hulle konserwatief is: Hulle sê hulle het al hul mond verbrand met oorskatting en onderprestasie. “Jy plaas jouself in ’n baie moeilike posisie as jy groei oorskat en dan uitgawes daarvolgens beplan,” het direkteur-generaal Duncan Pieterse Woensdag gesê...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Skole se geldkrisis: blameer politici en vakbonde
9 dinge om oor die NGV te weet
Die staat moet bestee, nie beursies toeknyp
Maak die pype en krane reg en red SA
Mboweni: Die wegbreker se bankier
Meer geld vir misdaadvoorkoming, pleit LP’s
NGV: Los die Rolls en laat diens liewer die bakkie
Katastrofekoning van Jozi
Hoe Boxer Pick n Pay kan laat terugslaan
Gesonde staatskas versus ANC-sege in 2024
Deel
-
Deel
Giulietta Talevi
JoernalisGiulietta Talevi is 'n finansiële joernalis en een van die medestigters van Currency.