CELESTE THERON soek op ’n app na iemand met wie sy onomwonde haar wildste self kan wees, maar sal vir nou settle vir datebare mans met ’n rooftop tent.
EK was nie spesifiek op soek na liefde nie, toe my beste vriendin my oorreed om Bumble af te laai terwyl ons op ’n stofpad deur die Tankwa-Karoo ry vroeër vanjaar, op pad na AfrikaBurn. In fact, ek het uitgesien daarna om sonder enige steurnisse my volle aandag op my vriendin toe te spits, maar ek was game om uit te vind waaroor almal so tekere gaan oor Bumble. In die rosig gloeiende aandlig het ek my profiel opgestel, en myself vergaap aan al die mooi boere wat in hierdie ver verlate vlaktes op my foon verskyn: Eensaam en verwaarloos – swipe left, right en centre.
Op daai punt van my lewe het ek deur ’n groot strooptog gegaan, en myself van al my guilty pleasures ontneem. My profiel het net drie dinge verklap: Sober. Optimist. Must be open to explore the wonderful world of children. Verskeie mense het natuurlik aangeneem ek kom pas uit ’n rehabilitasiesentrum. Dit was fine. My profiel was opgestel vir dag-dates: Groot seën, sou ek later ontdek...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
AANLYN DATING
Humble op Bumble en cringe op Hinge
CELESTE THERON soek op ’n app na iemand met wie sy onomwonde haar wildste self kan wees, maar sal vir nou settle vir datebare mans met ’n rooftop tent.
Deel
Humble op Bumble
EK was nie spesifiek op soek na liefde nie, toe my beste vriendin my oorreed om Bumble af te laai terwyl ons op ’n stofpad deur die Tankwa-Karoo ry vroeër vanjaar, op pad na AfrikaBurn. In fact, ek het uitgesien daarna om sonder enige steurnisse my volle aandag op my vriendin toe te spits, maar ek was game om uit te vind waaroor almal so tekere gaan oor Bumble. In die rosig gloeiende aandlig het ek my profiel opgestel, en myself vergaap aan al die mooi boere wat in hierdie ver verlate vlaktes op my foon verskyn: Eensaam en verwaarloos – swipe left, right en centre.
Op daai punt van my lewe het ek deur ’n groot strooptog gegaan, en myself van al my guilty pleasures ontneem. My profiel het net drie dinge verklap: Sober. Optimist. Must be open to explore the wonderful world of children. Verskeie mense het natuurlik aangeneem ek kom pas uit ’n rehabilitasiesentrum. Dit was fine. My profiel was opgestel vir dag-dates: Groot seën, sou ek later ontdek...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Die Moot is ’n happy place met regte mense
Afrikalt wil nie meer politieke polse sny nie
Zietsman laat die sonskyn deur donker wolke breek
Rolanda se wilde rit die hok uit en terug
Die lewe is nie ’n repetisie nie
Love me Tinder, love me true – of hoe?
Maak mooiste bed op vir ’n politieke blind date
Deel
-
Deel
Celeste Theron
SkrywerCeleste Theron is ʼn skrywer en kunstenaar van Pretoria.