Van Ionesco in Saldanha tot doyenne van kritici

BARDOT, COLETTE, HARDY

Van Ionesco in Saldanha tot doyenne van kritici

Sy is beskeie en nederig, maak nie 'n ophef of geraas nie, maar Louise Viljoen se bydrae tot die Afrikaanse letterkunde is groot en onvervangbaar. HERMAN LATEGAN het met dié emeritus professor gesels oor die dood, Vredenburg se aandlewe, die digter Barend Toerien en haar werk.

ELKE week stuur ek vir Vrye Weekblad se kunshoof, Angela Tuck, 'n opsommende paragraaf in Engels oor die persoon met wie ek 'n informele gesprek gevoer het. Sy kan dan solank voorberei hoe sy dit visueel gaan aanpak.

Ek laat weet haar ek het met Louise Viljoen, afgetrede professor in Afrikaans en Nederlands aan Stellenbosch, gesels. Gewoonlik beskryf ek in breë trekke die persoon se gees, gevoel, oftewel die vibe.

Vir Louise het ek só beskryf: The vibe: Intellectual, without pretence, naughty sense of humour, knows much more about the world than just Stellenbosch and literature. Not parochial, not pleased with herself, a mix of a young Brigitte Bardot, Colette and Françoise Hardy, sensual, classy, but without bells and whistles. She might be hesitant about pics, shy I suspect...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.