Trump vs. Harris: Lesers sê hulle sê

VERDEELDE LAND

Trump vs. Harris: Lesers sê hulle sê

MAX DU PREEZ se brief Maandag aan lesers oor die komende Amerikaanse verkiesing het heelwat reaksie van Vrye Weekblad-intekenare ontlok. Hier is 'n paar van die menings, effens verkort.

  • 01 November 2024
  • Vrye Denker
  • 15 min om te lees
  • artikel 15 van 28

Dan Badenhorst

Anders as by ons (hardegat boere en al), sal 'n regering van nasionale eenheid nie in Amerika aard nie, of nie eens in oorweging kan kom nie.

Die verskil tussen Trump en Harris is so basies as wat dit maar kan wees. Die keuse om of die een of die ander van hulle te ondersteun, kom uiteindelik neer op onversoenbare lewensuitkyke. Daardie verskille is gefundeer op verskeie oorsake waaroor veral sielkundiges en teoloë baie lank en beter kan praat, as die ou stuiwertjie wat ek in die armbeurs kan gooi...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.