’n Skoot weergalm deur die land ... en ’n seun se nuwe lewe begin
MEMOIR

William Rowland, filosoof, komponis, skrywer, maar veral aktivis vir gestremde mense, het onlangs sy memoir, Journey to Ithaca, gepubliseer. HERMAN LATEGAN het dit gelees en vertel hoe Rowland se lewe verander het nadat hy sy sig op vierjarige ouderdom verloor het.
DIT was somer. Woensdag 4 Februarie 1945 was waarskynlik 'n ordinêre dag in Seepunt, Kaapstad. Klein William Rowland, vier jaar oud, se ma het hom teen etenstyd by die Loreto-klooster se kleuterskool gaan haal.
Dié kleuterskool was 'n katspoegie weg van hulle woonstelblok, Ithaca, in Kloofweg. Ithaca staan nog daar, hoewel dit oor die dekades heen onherkenbaar gemoderniseer is. Die klooster is in 1980 platgeslaan.
Hy en sy ma het stadig by die straat opgeloop, omdat hulle blyplek op 'n heuwel gebou is. Toe hulle daar aankom, wou William met sy maters speel. Bettie het van hulle balkon af gekyk en Linda het op hulle sitkamer se vensterbank gesit...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Deel

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Maak jou hande vuil (en rol jou eie tampons)
Oulap se rooi maak mooi
Sizzlers: sekswerkers se wrede dood
Op die spoor van sy bloedpa
Wie wil ek lees, wie wil ek date?
Deel
-
Deel
Herman Lategan
JoernalisHerman Lategan is 'n vryskutjoernalis, voorheen verbonde aan House and Leisure, Cape Style, Fine Music Radio en e.tv. Op sy dag was hy 'n danige flaneur, maar deesdae verkies hy donker kroeë gevul met randeiers, harlekyne en verstotelinge.