MIX MASALA
Die nuus wat jou uit neerslagtigheid gaan lig (oukei, dalk)
Die Kamala-Titanic het die ysberg getref. Die skip het gesink. Kommentaar rys uit die kubermoeras soos 'n elektroniese misbank. ALI VAN WYK staar steeds na die moer onder in sy koffiebeker.

Deel
Woorde is oorbodig
Kamala het gekom, en Kamala het gegaan ...
Gelukkkig is daar nog kommentators soos Jon Stewart, wat vir 'n mens perspektief gee...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Die nuus wat jou ’n stem laat bederf
Die nuus wat jóú kan SuperSize
Die nuus wat jou biesies laat bewe
Nuus wat jou tyres se loopvlak afspin
Nuus wat jou die speelveld laat binneval
Die nuus wat die baba-olie laat vloei
Nuus wat die vlerke op ’n baber sit
Nuus wat jou comb-over sal afblaas
Deel
-
Deel
Ali van Wyk
InhoudsredakteurAli van Wyk is inhoudsredakteur van Vrye Weekblad.