BOXER TREK HANDSKOENE AAN
Hoe die townships Pick n Pay van die planke kan laat opstaan
Pick n Pay se Boxer kan uiteindelik help om sy moedermaatskappy weer 'n aanspraakmaker op die Shoprite-kroon te maak. Met sy notering op hande, het GIULIETTA TALEVI van currencynews.co.za 'n klomp kleinhandelontleders uitgevra.
BOXER TREK HANDSKOENE AAN
Hoe die townships Pick n Pay van die planke kan laat opstaan
Pick n Pay se Boxer kan uiteindelik help om sy moedermaatskappy weer 'n aanspraakmaker op die Shoprite-kroon te maak. Met sy notering op hande, het GIULIETTA TALEVI van currencynews.co.za 'n klomp kleinhandelontleders uitgevra.
Deel
DIT was ’n groot bonanza verlede Donderdag toe Boxer Suid-Afrika se ontledersgemeenskap genooi het na ’n sesuur-lange peuterfees onder die kleinhandelaar se metaforiese sambreel, voor sy notering later vanjaar op die Johannesburgse Aandelebeurs (JSE).
En soos dit tot dusver lyk, ook uit Pick n Pay se waarskynlike waardasie van die bate, kan kopers van Pick n Pay-aandele nou in wese die Pick n Pay-groep, eks-Boxer, gratis kry.
Boxer se toplynsyfers, om mee te begin, lyk baie goed: Hy wil die huidige winkelbasis van 477 binne ses tot sewe jaar verdubbel in omvang en sy omsetgroei in dubbelsyfers laat voortstu...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Die Amazon-kolos wat nou in SA is
Ontmoet Naspers se Fabri-Koosio
Die staat moet bestee, nie beursies toeknyp
Tweepot-plan kán help om SA meer te laat spaar
Veg en krepeer in Afrika se krotbuurte
Wat Cyril vir sakemense gesê het
Hoe gaan ons dié ekonomiese kloof oorbrug?
Deel
-
Deel
Giulietta Talevi
JoernalisGiulietta Talevi is 'n finansiële joernalis en een van die medestigters van Currency.