MIX MASALA
Die nuus wat jou bankdetails steel
Die wêreld begin stadig tot verhaal kom ná Donald Trump se oorwinning in Amerika. Troos jou daaraan dat tye van politieke onsekerheid dikwels ook tye van groot kreatiwiteit is. Wat is daai storie oor Italië en Switserland en die koekoekhorlosie nou weer?* ALI VAN WYK het die internet gefynkam.

Deel
Swing low ...
Bietjie moeg vir Trump, Vance en Musk? Ons het net die ding vir jou – 'n rugbytoets teen Engeland! Ons kan nie meer onthou hoekom nie, maar Engeland het omtrent vyf goeie redes om wraak te neem op die Springbokke. Bring it on!
Skaak jou kop met papegaaislaai..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Die nuus wat jou ’n stem laat bederf
Die nuus wat jóú kan SuperSize
Die nuus wat jou biesies laat bewe
Nuus wat jou tyres se loopvlak afspin
Die nuus wat die baba-olie laat vloei
Nuus wat die vlerke op ’n baber sit
Nuus wat jou comb-over sal afblaas
Deel
-
Deel
Ali van Wyk
InhoudsredakteurAli van Wyk is inhoudsredakteur van Vrye Weekblad.