Hy was Vrye Weekblad 1.0 se eerste kunsredakteur, jare lank ’n TV-vervaardiger, ook restaurateur en musikant. Deesdae toer hy met sy kitaar en bekfluitjie in sy nuwe eenmanstuk Moordballades en ander minder vrolike versies uit die Groot Vreseboek. HERMAN LATEGAN gesels met Chris du Plessis.
DIT is ’n winderige Woensdag om 15:00. ’n Nuwe, onvoorspelbare wêreldorde het aangebreek. Die dag voel soos vaal kos wat laf is. Darem nie vir lank nie.
Ek wag op my gas, Chris, wat my laat weet hy is na die ander Portugese kroeg Dias Tavern in die stadskom. Daardie deel van die stad word deser dae deur hipsters met skerppuntskoene en gevoellose gesigte East City genoem.
Dit is deur Time Out en Condé Nast Traveler as een van dié buurte met die beste eetplekke in Kaapstad bestempel. Vir my bly dit steeds deel van die industriële buitewyke van Distrik Ses. Daar is nie eens ’n gedenkplaat ter ere van sy geskiedenis nie...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
WÊRELD SY OESTER
Man van 12 ambagte en 13 suksesse
Hy was Vrye Weekblad 1.0 se eerste kunsredakteur, jare lank ’n TV-vervaardiger, ook restaurateur en musikant. Deesdae toer hy met sy kitaar en bekfluitjie in sy nuwe eenmanstuk Moordballades en ander minder vrolike versies uit die Groot Vreseboek. HERMAN LATEGAN gesels met Chris du Plessis.
Deel
DIT is ’n winderige Woensdag om 15:00. ’n Nuwe, onvoorspelbare wêreldorde het aangebreek. Die dag voel soos vaal kos wat laf is. Darem nie vir lank nie.
Ek wag op my gas, Chris, wat my laat weet hy is na die ander Portugese kroeg Dias Tavern in die stadskom. Daardie deel van die stad word deser dae deur hipsters met skerppuntskoene en gevoellose gesigte East City genoem.
Dit is deur Time Out en Condé Nast Traveler as een van dié buurte met die beste eetplekke in Kaapstad bestempel. Vir my bly dit steeds deel van die industriële buitewyke van Distrik Ses. Daar is nie eens ’n gedenkplaat ter ere van sy geskiedenis nie...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
As heimwee in huilwee ontaard
’n Plek vir stinkrykes met literêre inklinasie
’n Skoot weergalm ... ’n nuwe lewe begin
Karel Nel: Met stof en die sterre gepla
Vanessa Raphaely: Ouerskap is nie speletjies
Côte d’Ivoire: van verskrikking na vrolikheid
Deel
-
Deel
Herman Lategan
JoernalisHerman Lategan is 'n vryskutjoernalis, voorheen verbonde aan House and Leisure, Cape Style, Fine Music Radio en e.tv. Op sy dag was hy 'n danige flaneur, maar deesdae verkies hy donker kroeë gevul met randeiers, harlekyne en verstotelinge.