Politieke Notaboek | Oor die Ware Donald, suinige Elon en...

Politieke Notaboek | Oor die Ware Donald, suinige Elon en kaalgat Melania

Die plaaslike politiekery het MAX DU PREEZ dié week so verveel dat die bladsye van sy notaboek eerder deur die presidensiële manewales in Amerika en die Maori-haka gevul is.

DIE Amerikaanse kiesers moes Donald Trump geglo het, eerder as om sy waansin as “bloot retoriek” en “maar net sy styl” af te maak. Sy aanstellings en sy uitsprake sedert sy weghol-oorwinning wys duidelik dat hy is wat hy gesê het hy is.

Soos die gerekende skrywer David Remnick in The New Yorker skryf: “Many Americans failed to grasp fully his character, the dimensions of his malevolence. It was impossible for them to absorb just what a threat he posed to international alliances and domestic institutions, how contemptuous he was of the truth, science, the press and so many of his fellow citizens. Surely, his most extreme rhetoric was an act. Surely he would ‘grow into the office’.”

Trump gaan die magtigste president in die moderne Amerikaanse geskiedenis wees met hy en sy party wat die senaat en die huis van verteenwoordigers domineer asook 'n hoogste hof wat met sy lojaliste gelaai is. Daar is g’n niks brieke nie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.