HEL ONDERGRONDS
Zama-pap: Tandepasta en toiletpapier
Dit is haas onmoontlik om jou die lewe van 'n onwettige mynwerker in 'n geslote myn in te dink. KIMON DE GREEF van GroundUp berig oor die zama-zamas se soeke na goud in 'n wyd verspreide en ongekarteerde ondergrondse netwerk van tonnels.
HEL ONDERGRONDS
Zama-pap: Tandepasta en toiletpapier
Dit is haas onmoontlik om jou die lewe van 'n onwettige mynwerker in 'n geslote myn in te dink. KIMON DE GREEF van GroundUp berig oor die zama-zamas se soeke na goud in 'n wyd verspreide en ongekarteerde ondergrondse netwerk van tonnels.
Deel
WANNEER zama-zamas diep ondergronds honger ly in die verlate myne waar hulle goud onwettig myn, eet hulle soms 'n mengsel van tandepasta en toiletpapier.
“Jy meng [dit tot] 'n sagte pap met water," het een van die mynwerkers gesê en beduie hoe sy maag vol word. “Dit is seer om te sluk. Jou honger stop vir 'n rukkie."
Hy het met GroundUp in Stilfontein gepraat, die voormalige myndorp in Noordwes waar zama-zamas onlangs sowat twee maande lank van voedsel afgesny is as deel van 'n nasionale veldtog teen onwettige mynbou, Operasie Vala Umgodi (Zoeloe vir “maak toe die gat”). ..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Zama-zamas migreer van goud na graan
Bogronds of ondergronds, ’n goudmyn is ’n helse ding
’n Bietjie krediet vir tuimelende Valke
Van plaasmoorde tot die Albertstraat-brand
Net spesialis-polisie kan zama-base keer
Die logika van die chaos
Diamante: die Weskussers se beste pel
Deel
-
Deel