'n Nuwe soort sentrum waar slagoffers van geslagsgeweld holistiese hulp in 'n verskeidenheid dissiplines kan kry, is in Stellenbosch op die been gebring. CELESTE THERON doen verslag.
SUID-AFRIKA word dikwels as die “verkragtingshoofstad van die wêreld" beskryf. Die sistemiese aard en sosiale normalisering van verkragting in die land vererger die impak daarvan vergeleke met lande met meer robuuste verslagdoening en ondersteuningsnetwerke. Geslagsgeweld in Suid-Afrika is van die hoogste ter wêreld, en die moordsyfer vir vroue is vyf keer hoër as die wêreldgemiddeld.
Tog praat ons moeilik oor geslagsgeweld, en luister ook moeilik daarna as die onderwerp bespreek word. Ons almal ken iemand wat al ’n slagoffer was en moes dalk selfs iemand direk bystaan, maar dit bly swaar om hieroor te praat, selfs vervelig.
'n Vriendin van my is as 16-jarige by die Austin Roberts-voëlpark in Pretoria verkrag. Ons het nie geweet hoe om haar by te staan of die nuus te verwerk nie. Ons behoort al op skool te leer wat die protokol is om te volg wanneer geslagsgeweld oor 'n mens se pad kom. “The personal is political.”..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
HOLISTIESE HULP
’n Nuwe hawe vir slagoffers van geslagsgeweld
'n Nuwe soort sentrum waar slagoffers van geslagsgeweld holistiese hulp in 'n verskeidenheid dissiplines kan kry, is in Stellenbosch op die been gebring. CELESTE THERON doen verslag.
Deel
SUID-AFRIKA word dikwels as die “verkragtingshoofstad van die wêreld" beskryf. Die sistemiese aard en sosiale normalisering van verkragting in die land vererger die impak daarvan vergeleke met lande met meer robuuste verslagdoening en ondersteuningsnetwerke. Geslagsgeweld in Suid-Afrika is van die hoogste ter wêreld, en die moordsyfer vir vroue is vyf keer hoër as die wêreldgemiddeld.
Tog praat ons moeilik oor geslagsgeweld, en luister ook moeilik daarna as die onderwerp bespreek word. Ons almal ken iemand wat al ’n slagoffer was en moes dalk selfs iemand direk bystaan, maar dit bly swaar om hieroor te praat, selfs vervelig.
'n Vriendin van my is as 16-jarige by die Austin Roberts-voëlpark in Pretoria verkrag. Ons het nie geweet hoe om haar by te staan of die nuus te verwerk nie. Ons behoort al op skool te leer wat die protokol is om te volg wanneer geslagsgeweld oor 'n mens se pad kom. “The personal is political.”..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Selfone maak vroue kwesbaar vir onderdrukking
Die vreesvlermuis wat altyd knaag
Land van verdriet en vroulike wonde
Hoekom is daar ’n Vrouedag?
Wanneer is misdaad bloot boosheid?
Sjarmante verkragter wat sy eie reëls maak
Deel
-
Deel
Celeste Theron
SkrywerCeleste Theron is ’n skrywer en kunstenaar van Pretoria.