Die benutting van klein modulêre kernkragreaktors bou nuwe momentum op danksy 'n samewerkingsooreenkoms tussen C5 Capital en die uraanprodusent Sibanye-Stillwater, skryf ANTOINETTE SLABBERT.
'n DAG nadat dr. Kgosientsho Ramokgopa, minister van elektrisiteit en energie, sy steun aan die idee van klein modulêre kernkragreaktors (KMR’e) toegesê het, het C5 Capital – wat so 'n reaktor met privaat geld in Suid-Afrika wil oprig – 'n strategiese ooreenkoms aangekondig om toegang tot uraan te bekom.
C5, wat gestig is deur die Suid-Afrikaanse waagkapitalis André Pienaar, het ’n ooreenkoms met die myngroep Sibanye-Stillwater onderteken waarvolgens die twee maatskappye saam geleenthede sal benut in die vinnig ontluikende klein modulêre kernkragreaktor-bedryf in Suid-Afrika, die VSA en die res van die wêreld.
Sibanye-Stillwater se groot uraanreserwes by sy Cooke-myn naby Randfontein aan die Gautengse Wes-Rand en sy Beatrix-myn naby Welkom in die Vrystaat was waarskynlik van deurslaggewende belang vir C5...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
SLEUTELROL VIR SA?
Nuwe moontlikhede wink vir mini-kernreaktors
Die benutting van klein modulêre kernkragreaktors bou nuwe momentum op danksy 'n samewerkingsooreenkoms tussen C5 Capital en die uraanprodusent Sibanye-Stillwater, skryf ANTOINETTE SLABBERT.
Deel
'n DAG nadat dr. Kgosientsho Ramokgopa, minister van elektrisiteit en energie, sy steun aan die idee van klein modulêre kernkragreaktors (KMR’e) toegesê het, het C5 Capital – wat so 'n reaktor met privaat geld in Suid-Afrika wil oprig – 'n strategiese ooreenkoms aangekondig om toegang tot uraan te bekom.
C5, wat gestig is deur die Suid-Afrikaanse waagkapitalis André Pienaar, het ’n ooreenkoms met die myngroep Sibanye-Stillwater onderteken waarvolgens die twee maatskappye saam geleenthede sal benut in die vinnig ontluikende klein modulêre kernkragreaktor-bedryf in Suid-Afrika, die VSA en die res van die wêreld.
Sibanye-Stillwater se groot uraanreserwes by sy Cooke-myn naby Randfontein aan die Gautengse Wes-Rand en sy Beatrix-myn naby Welkom in die Vrystaat was waarskynlik van deurslaggewende belang vir C5...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
SA bande met reuse se kernkragplanne
Suid-Afrika se nuwe kernkrag-renaissance
Froneman: Die ANC verdien nie om SA te lei nie
Verrykte uraan: Koebaai Washington, hallo Moskou
Is kernkrag die toekoms?
Die klip in die pad voor ons by GPT-7 kan uitkom
Finansiering ’n knoop by klimaatsberaad
Elektrisiteitskrisis in die Eerste Wêreld
Deel
-
Deel
Antoinette Slabbert
JoernalisAntoinette Slabbert is ’n senior joernalis met ’n spesifieke belangstelling in energie en elektrisiteit sowel as plaaslike regering.