Politieke Notaboek | Leer by Trump, Cyril

KABINET VOL SKOKTROEPE

Politieke Notaboek | Leer by Trump, Cyril

Minder ‘long game’, meer ‘transactional’, vra MAX DU PREEZ, en wonder of Cyril nie ook vir Rassie as raadgewer moet aanstel nie.

OUTOKRATE en diktators, selfs korrupte staatshoofde, het ook die potensiaal om soms iets te doen waarby die breër gemeenskap baat.

Donald Trump is wel 'n onstabiele narsis met 'n ernstige tekort aan demokratiese gene, maar ons eie Cyril Ramaphosa kan tog iets van hom leer: die waarde van 'n transaksionele strategie; om dinge vinnig en effektief gedoen te kry, resultate te kry, sonder ideologiese oorwegings en ellelange raadpleging met “stakeholders”.

Die teenoorgestelde van die befaamde “long game”. Quid pro quo as 'n wapen vir resultate...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.