TOE ek 'n foto van Bun Booyens se nuwe boek, Troep: Die dinge wat hulle saamdra, op Facebook plaas, het 'n paar mans gesê: “Ag, nie nóg 'n boek oor die Grensoorlog nie. Ons wil daarvan vergeet, dit is nou genoeg.”
'n Vrou wat nie eens in die weermag was nie, was ook sommer voor in die koor. Is dit 'n Suid-Afrikaanse gewoonte hierdie, die drang om te wil vergeet? Apartheid, get over it. Diensplig? Nee wat, beweeg aan.
Dit help seker nie om aanhoudend aan die wonde van die verlede te lek nie. Tog, is dit nie belangrik om jou vorige traumatiese (nie vir almal nie) ervarings te verwerk en te verstaan nie?..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
DIENSPLIG
‘Toe ek die dominee sien, weet ek ...’
HERMAN LATEGAN dink na oor 'n boek en 'n tyd waarin vele seuns onnodig gesterf het.
Deel
TOE ek 'n foto van Bun Booyens se nuwe boek, Troep: Die dinge wat hulle saamdra, op Facebook plaas, het 'n paar mans gesê: “Ag, nie nóg 'n boek oor die Grensoorlog nie. Ons wil daarvan vergeet, dit is nou genoeg.”
'n Vrou wat nie eens in die weermag was nie, was ook sommer voor in die koor. Is dit 'n Suid-Afrikaanse gewoonte hierdie, die drang om te wil vergeet? Apartheid, get over it. Diensplig? Nee wat, beweeg aan.
Dit help seker nie om aanhoudend aan die wonde van die verlede te lek nie. Tog, is dit nie belangrik om jou vorige traumatiese (nie vir almal nie) ervarings te verwerk en te verstaan nie?..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Literêre stormram wat haar lag nie kan hou
’n Man van 12 ambagte en 13 suksesse
’n Skoot weergalm ... ’n nuwe lewe begin
Nuwe vryheid vir voorloper van die poësie-rebelle
Groeiende epidemie van eensaamheid
Deel
-
Deel
Herman Lategan
JoernalisHerman Lategan is 'n vryskutjoernalis, voorheen verbonde aan House and Leisure, Cape Style, Fine Music Radio en e.tv. Op sy dag was hy 'n danige flaneur, maar deesdae verkies hy donker kroeë gevul met randeiers, harlekyne en verstotelinge.