Hoe om Suid-Afrika te bou – biljoen vir biljoen

EKONOMIESE GROEI

Hoe om Suid-Afrika te bou – biljoen vir biljoen

Om Suid-Afrika in een groot konstruksieterrein te omskep, is die uitgesproke ideaal van ministers van die ANC en die DA. Wat is die stand van sake, vra JP LANDMAN, en wat is die vooruitsigte?

IN 2023 het die totale belegging in die land net meer as R1 triljoen beloop. Die totale BBP was net meer as R7 triljoen, wat beteken dat investering 15% van die BBP beloop het.

Dit is onder die 25%-ambisie van die Nasionale Ontwikkelingsplan, maar steeds 'n enorme getal. Dit kom neer op R114 miljoen per uur, elke uur van elk van die 365 dae van die jaar!

(Net vir die pret, 'n bietjie konteks oor syfers wat ons so glad gebruik: As 'n mens elke sekonde teen 'n pas van een syfer tel, sal dit 5 sekondes neem om by 5 te kom en 10 sekondes vir 10. Om by 1 miljoen te kom sal 11,5 dae neem. By 1 biljoen, 31,7 jaar; en 1 triljoen, 31 709 jaar! Dit sal 3,6 jaar neem om by R114 miljoen uit te kom.)..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.