Die nuus wat jou koek laat platval

MIX MASALA

Die nuus wat jou koek laat platval

Die Amerikaanse verkiesing is iets van die verlede, die groot rugby is verby, die kinders se eksamens maak klaar en die jaareindfunksies is genavigeer sonder 'n motorongeluk of 'n egskeiding. 2024 is op sy kop, maar nog nie hééltemal nie. ALI VAN WYK help jou tydmors met onbenullige nuus.

Dagsê mede-ligsinniges, ons hoop jy't nog  hoop en moed oor om Kersfees te haal. Ons sal probeer om jou pad ligter te maak.

Ons weet nie ál ons gebruikers is rugbyfanatici nie, maar die seisoen is uiteindelik verby en ons sal jou nie weer pla voor middel volgende jaar nie. Die Springbokke was egter vanjaar so goed dat ons nogal soos Rory Petzer voel oor dié een ...

Alle eer aan Pappa Metal..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.