Die Sterkman-fantasie: ’n Eksperiment wat net kan faal

AMERIKAANSE DIKTATORSKAP

Die Sterkman-fantasie: ’n Eksperiment wat net kan faal

Die idee van 'n sterkman wat dinge gedoen kry is misleidend, aangesien hy eintlik self 'n swakkeling is wat teer op ander mense se swakhede, skryf TIMOTHY SNYDER.

HEELWAT Amerikaners hou van die idee van sterkman-regering. En nou het ons 'n verkose president wat belowe om die vyand in ons midde te vervolg, en wat 'n kabinet voorgestel het wat skynbaar ontwerp is om 'n republiek omver te werp.

Baie vra wat is fout daarmee? Hoekom nie 'n diktator wat dinge gedoen sal kry nie?

Ek het in Oos-Europa gewoon toe herinneringe aan kommunisme vars was. Ek het streke in Oekraïne besoek waar Rusland sy besettingsregime afgedwing het. Ek het dekades lank getuienisse gelees van mense wat onder Nazi- of Stalinistiese bewind geleef het. Ek het massagrafte gesien, sommige oud, sommige vars gegrawe. En ek het vriende wat onder outoritêre regimes geleef het, insluitend politieke gevangenes en oorlewendes van marteling. Van my grootste vertrouelinge is vermoor...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.