ONDERGRONDSE SLAWERNY
Die gewelddadige wêreld van Stilfontein se zama-zamas
Suid-Afrika se onwettige goudhandel is geweldig winsgewend, word deur bendes beheer en beteken ongelooflik wrede uitbuiting van mynwerkers, skryf KIMON DE GREEF van GroundUp.
ONDERGRONDSE SLAWERNY
Die gewelddadige wêreld van Stilfontein se zama-zamas
Suid-Afrika se onwettige goudhandel is geweldig winsgewend, word deur bendes beheer en beteken ongelooflik wrede uitbuiting van mynwerkers, skryf KIMON DE GREEF van GroundUp.
Deel
SONDAGAAND laat het 14 zama-zamas van diep onder die grond uit 'n ongebruikte myn in Stilfontein geklim, waar 'n groot operasie teen onwettige mynbou aan die gang is. Die polisie het by die skag se ingang gewag en hulle in hegtenis geneem. Een van die zama-zamas het sy ouderdom as 14 aangegee.
Die mynwerkers was almal Mosambiekers. Hulle klere was geskeur en modderig. Sommige van hulle was kaalvoet. Hulle het etlike dae lank teen die reusagtige staalbalke opgeklim wat 'n vervoerhyser in plek gehou het toe die myn nog operasioneel was.
Die skag is dieper as 1,5 km en word nie meer geventileer nie, en warm dampe slaan op soos stoom. Die mans was papnat en het snye aan hul hande gehad...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Zama-pap: Tandepasta en toiletpapier
Zama-zamas migreer van goud na graan
’n Bietjie krediet vir tuimelende Valke
Die eko-krygers van Pondoland
Groot geld, groen mynbou, miljoene se toekoms
Hou op suutjies trap oor onwettige migrasie
Net spesialis-polisie kan zama-base keer
Deel
-
Deel