Die nuus soos dit van Temu af kom

MIX MASALA

Die nuus soos dit van Temu af kom

Gewoonlik so in die eerste of tweede week van Desember skakel 'n onsigbare hand die nuusskakelaar in die wêreld af en dan gebeur daar net nie meer goete nie. Dan moet mense by koerante babbels hap en slim toertjies doen om die bladsye vol stories te kry, sodat daar darem nie net advertensies is nie. Dís wanneer die nuus so 'n klein bietjie simpel raak, soos ook hier by ons.

Ons weet nie hoe so iets kon gebeur het nie. Ons vermoed dit het iets met kunsmatige intelligensie te doen en 'n Gen Z-persoon agter 'n rekenaar wat 'n foto van 'n beroemde digter van sowat 80 met 'n baard in 'n ander land moes opspoor. Hoe dit ook al sy, dit laat Suid-Afrikaners 'n bietjie kriewelrig voel ... 

Die Moot, in Pretoria (vir dié wat nie weet nie), is 'n lekker plek om in te bly. Gritty, sielvol, subtropies, en so aan. As jy egter daar bly, maak net seker jy sit nie vroeg in Desember in jou voortuin op jou jaarlikse plasticity-, mental health-, doktervoorgeskrewe shrooms-trip as die kleinsakegemeenskap se Kersparade verbykom nie. Jy oorleef dit dalk nie.

Aha, o ja, daaaai familie .....

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.