NETTIE PIKEUR volg die spoor van kafeekultuur tot in toeka se dae. Sy onthou ’n paar gunstelingkafees, die lekkerste kafeehappies en die hardwerkende mense wat van vroemôre al agter die kospotte staan.
OP talle dorpe in die Wes-Kaap is daar kafees wat 06:00 soggens oopmaak. Op die stoepe is daar soms sitplekke. Wanneer die eienaar brom-brom die voordeur oopsluit, sit daar reeds ’n rits mense en wag.
Die klante is fabriekwerkers, poliesmanne en -vroue, hongeres ná ’n laatnag-kuier, asook dié wat hulle koerant soek. Baie mense kan nie werk sonder om eers Die Son te lees nie. Agter in die kombuis werskaf die kok al sedert 05:00 om vis en tjips te maak. “Sout en asyn, mevrou?"
Op baie plekke bly die kafees tot laat-laat oop en kan jy nog om tienuur saans jou vis en skyfies daar kry. ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
FYNPROE
’n Ode aan kafees en kafeekos
NETTIE PIKEUR volg die spoor van kafeekultuur tot in toeka se dae. Sy onthou ’n paar gunstelingkafees, die lekkerste kafeehappies en die hardwerkende mense wat van vroemôre al agter die kospotte staan.
Deel
OP talle dorpe in die Wes-Kaap is daar kafees wat 06:00 soggens oopmaak. Op die stoepe is daar soms sitplekke. Wanneer die eienaar brom-brom die voordeur oopsluit, sit daar reeds ’n rits mense en wag.
Die klante is fabriekwerkers, poliesmanne en -vroue, hongeres ná ’n laatnag-kuier, asook dié wat hulle koerant soek. Baie mense kan nie werk sonder om eers Die Son te lees nie. Agter in die kombuis werskaf die kok al sedert 05:00 om vis en tjips te maak. “Sout en asyn, mevrou?"
Op baie plekke bly die kafees tot laat-laat oop en kan jy nog om tienuur saans jou vis en skyfies daar kry. ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel